Tuk-Tuk 2 Go

Tuk-Tuk 2 Go Let as get you to your Destination save

Permanently closed.
Gelukkige vakansie gangers wat oor die fees tydperk saam met ons gery het en dit vreeslik geniet het. Dankie aan elkeen ...
03/01/2020

Gelukkige vakansie gangers wat oor die fees tydperk saam met ons gery het en dit vreeslik geniet het. Dankie aan elkeen van julle vir die ondersteuning..

In Afrikaans
21/12/2019

In Afrikaans

Ouma, Ma en dogter reg en gereed om hul pret rut saam ons te geniet. Vakansie vibes in Hartenbos..!!!!
15/12/2019

Ouma, Ma en dogter reg en gereed om hul pret rut saam ons te geniet. Vakansie vibes in Hartenbos..!!!!

14/12/2019

Dit is hoe ons rol in die TUK TUK 2GO

Ons Tuk Tuk diens is vir almal bedoel. Ruan van Pretoria het ons gebruik om hom met seestok, aas sak en al by Hartenbos ...
14/12/2019

Ons Tuk Tuk diens is vir almal bedoel. Ruan van Pretoria het ons gebruik om hom met seestok, aas sak en al by Hartenbos riviermond af te laai.

Nog vriendelikke kliente oppad strand toe saam die groen toktokkie soos hulle hom noem.!!
11/12/2019

Nog vriendelikke kliente oppad strand toe saam die groen toktokkie soos hulle hom noem.!!

10/12/2019
Die Beukes familie reg vir hulle rit in die Tuk Tuk.!!!!
10/12/2019

Die Beukes familie reg vir hulle rit in die Tuk Tuk.!!!!

Address

Hartenbos
Hartenbos

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tuk-Tuk 2 Go posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Tuk-Tuk 2 Go:

Share