Ouma Hypie se Boere Seep

Ouma Hypie se Boere Seep Ons HANDGEMAAKTE Voortrekker Boerseep maak als skoon. Van die wasgoed tot die lyf. Ons koerier landwyd. Elke huis kort BOERE SEEP.😍😍

Ons het ñ ou lap wat vol olie was uitgetoets met ons BOER GEL. Die lap is stukkend om te bewys dis dieselfde lap. Ons is...
27/05/2026

Ons het ñ ou lap wat vol olie was uitgetoets met ons BOER GEL. Die lap is stukkend om te bewys dis dieselfde lap. Ons is saterdae by Pretoria Boeremark as julle ons wil besoek vir ons natuurlike produkte.

24/05/2026
24/05/2026

ñ Memory wat opgekom het van 3 jaar terug.
En ons is nog sterk aan die gang. Kom kry jul wonderseep by die Pretoria Boeremark op saterdae. Ons is daar van 5.30 tot 10.30 in die oggend.

23/05/2026

Memories wat opkom. En ons gaan nogsteeds aan. Baie dankie vir almal wat in ons glo.

23/05/2026
22/05/2026

Address

Dewlish Avenue, Albemarle
Germiston

Telephone

0794917734

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ouma Hypie se Boere Seep posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ouma Hypie se Boere Seep:

Share