QUIN-E-QUES MOTORFIETSKLUB

QUIN-E-QUES MOTORFIETSKLUB We are a group of people who love Biking and Bike related events, charity, Rallies etc, etc. We are a laid back and happy crowd Klub is 17 April 1995 gestig.

We ride Bikes, we also have Social members, those who share our passion for bikes but prefer to ride other means of transport. Die naam (Quin-E-Ques) is saamgestel vanuit 5 vriende se vanne (1ste letter van elke van) wat aanvanklik vir die plesier begin saam ry het. Die is dan ook die rede vir die 5 punt ster - 'n punt vir elke stigterslid. Die stigterslede was Willem Ewerts, Kobus Louw (wyle), Au

gust Mitchell (wyle), Johan (Penne) Scholtz en Christo van der Merwe. Die klub se naam beteken ook "5 ryers" en die klubleuse is "laat ons voluit lewe solank ons lewe". Die klubkleure is geneem vanaf die vorige landsvlag, orange, blanje, blou. Die klub is lid van die SWDMCA (South Western Districts Motorcycle Clubs Association)

05/06/2025
Daars hy mense, datum is uit.Ons as klub se Must attend rally.
03/06/2025

Daars hy mense, datum is uit.
Ons as klub se Must attend rally.

23/05/2025

KRAAI RALLY 2025

Die wat reeds daar was sal weet dit is n well organised rally met n hell of a lekker campsite en alles wat jy nodig het,...
23/05/2025

Die wat reeds daar was sal weet dit is n well organised rally met n hell of a lekker campsite en alles wat jy nodig het, hy gaan nog groot word, dalk een vd grootstes in die Kaap provinsie.
Dit is nou amptelik een van Quin E Ques se must attend rallies.

27/04/2025

Albert van Rhyn

Baie geluk aan Undisputed wat aan gewys is as die best supporting club van Quin-E - Ques.Congratulations 💯
27/04/2025

Baie geluk aan Undisputed wat aan gewys is as die best supporting club van Quin-E - Ques.
Congratulations 💯

Random pics Club 30th birthday weekend camping.Dankie aan almal wat bygewoon het, club members en QQ vriende. 💯
27/04/2025

Random pics Club 30th birthday weekend camping.
Dankie aan almal wat bygewoon het, club members en QQ vriende. 💯

Address

GARDEN Route
Garden Route
6620

Telephone

+27847025214

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when QUIN-E-QUES MOTORFIETSKLUB posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to QUIN-E-QUES MOTORFIETSKLUB:

Share