18/06/2026
'n Paar foto's van ons Juwele-werkswinkel
Met gedroogte blomme, goue bezels en UV-rezin het ons gaste geleer hoe om hul eie unieke hangertjies en sleutelhangers te maak.
Die lekkerste deel vir my is om te weet dat mense nie net met iets uniek wegstap nie, maar dalk ook 'n nuwe stokperdjie of passie ontdek.